| welkom by karooinfo.com |
|
|
Welkom by KarooInfo.com Daar word gesê dat die Karoo meer 'n gevoel as 'n plek is. Ons beoog om deur hierdie webblad u bekend te stel aan die streek en sy mense. Ons verskaf meeste van die basiese inligting van die landstreek. 'n Bestemming wat waarborg om in u gedagtes te bly voortleef, waar u sal kennis maak met uself. Die webblad bevat ook verwysings na mooi en interesante plekke, vertel u wat daar is om te doen en waar slaapplek beskikbaar is. Geniet die besoek. |