ePos na Webmeester
Versoek spesifieke of meer breedvoerige inligting.
Indien u akkommodasie in die Karoo aanbied, of 'n besigheid in die Karoo bedryf,
en u wil graag u onderneming in hierdie webtuiste genoem hê,
stuur volle besonderhede aan ons
en ons sal reel dat iemand u besoek.
ANDER INSTANSIES
Verskeie ander instansies bied inligting aan oor die Karoo, sommige spesifiek ten opsigte van 'n
bedryf of instansie, ander meer algemene inligting ten opsigte van 'n gebied of dorp. Vir u gerief
verkaf ons ook die kontak besonderhede van toerisme kantore in die Karoo
TOERISME KANTORE
e-Pos -
Beaufort Wes Tel: 023 415 1488 Fax: 023 415 1487
e-Pos -
Calitzdorp Tel: 044 213 3775 Fax: 044 213 3302
e-Pos -
Colesberg Tel: 051 753 0678 Fax: 051 753 7574
e-Pos -
Cradock Tel: 048 881 2383 Fax: 048 881 1421
e-Pos -
Graaff Reinet Tel: 049 892 4248 Fax: 049 892 3577
e-Pos -
Ladismith Tel/Fax: 028 551 1378
www.videochatus.com
e-Pos -
Laingsburg Tel/Fax: 028 551 1019
e-Pos -
Middelburg Tel/Fax: 049 842 2188
e-Pos -
Oudtshoorn Tel: 044 279 2532 Fax: 044 272 8226
e-Pos -
Prince Albert Tel/Fax: 023 541 1366
apple ipad lcd screens
e-Pos -
Sutherland Tel/Fax: 023 571 1265
e-Pos -
Noordkaap Toerisme
Die volgende webtistes verteenwoordig ondernemings in die Karoo
Bo-Karoo Droë Vrugte - Droë vrugte uit die Karoo
Bo-Karoo Safaris - Toere en Safaris in die Bo Karoo
Sentrale Karoo Distriksraad - Die plaaslike owerheid van die Sentrale Karoo
Great Karoo.com - Meer van die Karoo
Karoo-Osche - Afslaers
Karoo Adventures - Die naam sê alles
Karoo Biking - BMW motorfietstoere
Karoo Biltong - Verspreiders uit die Karoo
Karoo Connections - Toere en Safaris
Karoo Experience - Reisdienste
Karoo Hoogland Munisipaliteit
Karoo Hotel - Steytlerville
Karoo River Rafting - Ja, selfs in die Karoo!!
Karoo Spring Water - Gebottelde water met die Karoo handelsnaam
Karoo Taxidermy
Karoo Tours
Karoo & Gariepdam Gastehuise
Karooheartland - Meer oor die sentrale Karoo
Karoopark Gastehuis
Klein Karoo Farms - Eiendomme
Klein Karoo Koop - Landbou kooperasie
Klein Karoo Toyota - Motorhandelaar
Kleinkaroo Wynroete - Die wynboere van die Klein Karoo
Koo Karoo B & B - Akkommodasie naby die Karoo
Nama Karoo Foundation
Die volgende webtuistes verteenwoordig vriende van die Karoo in ander wêrelddele:
Karoo Design - British Designhouse
Karoo Design - German based Web design company
Karoo Genetics - Amerikaanse Dorper telers
Karoo GESOP - Franse optiese group
Karoo.co.uk - Britse gemeenskap internet diens
Metzeler MCE Karoo tyres - Bande so sterk as die naam wat dit dra
Ander Vriende van die Karoo:
Die Hel - Meer oor Gamkaskloof
Kaapse Weskus - Alles oor die Weskus
Roete 62 - Besoek Roete 62
PRIVAATHEID
Ons hier by karooinfo.com respekteer u privaatheid. Waar ons vir u kontak inligting sou vra is dit om aan u 'n diens
te lewer.
Ons gebruik nie u inligting vir enige ander redes nie. Ons verkoop of versprei ook nie u inligting aan
ander instansies nie.
VRYWARING
Ons hier by karooinfo.com probeer om deur hierdie webtuiste akkurate inligting aan u te voorsien. Sover ons
kennis strek was die inligting wat ons plaas korrek by tye van die publikasie hiervan. Ongelukkig het ons geen beheer
oor sodanige inligting nie en mag dit verander sonder kennisgewing. Ons kan dus geen verantwoordelikheid aanvaar
vir die akkuraatheid van die inligting nie. Ons kan ook geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies of skade
wat volg op die gebruik van enige inligting geplaas op hierdie webtuiste nie. Ons stel voor dat u inligting verifieer
voor gebruik.
© KOPIEREG
© Kopiereg op die ontwerp en inhoud van hierdie webtuiste behoort aan karooinfo.com en/of karooinfo.com
Geen inligting mag gekopieer of gebruik word op enige wyse sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie.
Waar gemeld word © kopiereg op fotos ook gehou deur karooinfo.com en/of karooinfo.com en mag nie gebruik
word sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie. Afdrukke kan ook gekoop word. Kontak die webmeester vir besonderhede.